Deelfonteinhof

Die derde boufase van die Koepel Kunstesentrum, wat uit 'n eetsaal, kombuis, ontspanningsruimtes en verdere gastekamers sal bestaan, is in aanbou.